Die bergkambroo (Fockea edulis) is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die genus Fockea. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom vanaf Worcester tot by Robertson en die kusvlakte oos van Bredasdorp voor. Hiervandaan kom dit voor tot by Oos-Londen. Daar is ook 'n geïsoleerde subpopulasie by Oribiravyn naby Port Shepstone.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
edulis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika