Lachenalia wrightii is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor van Elandsbaai tot die Kaapse Skiereiland met kolle in die Bokkeveld en Kaapse Vlakte.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
wrightii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika