Disa procera is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Sedgefield voor. Hier het die plant 'n voorkomsgebied van kleiner as 5 km2 waar daar twee subpopulasies, van ongeveer 100 plante elk, is. Die spesie se getalle neem af weens 'n gebrek aan brande en indringerplante.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika procera