Disa ovalifolia is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Montagu tot by Clanwilliam en Darling voor, op diep, sanderige grond op hoogtes van 400 - 1 300 m. Die spesie het 10% van sy habitat afgestaan in die noorde aan die produksie van rooibostee verbouing.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika ovalifolia