Disa karooica is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos en renosterveld. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en word gevind in Namakwaland en op die Roggeveld-plato. Daar is ook geïsoleerde populasies by Springbok, Kamiesberg en Sutherland. Die spesie word beskou as seldsaam en word bedreig deur oorbeweiding en gewasverbouing in die Kamiesberg omgewing.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika karooica