Disa alticola is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort. Die spesie is endemies aan Mpumalanga en kom op die Steenkampsberge en die Long Tompas voor. Die plant word bedreig deur oorbeweiding en vertrappery deur vee.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika alticola