Kniphofia pauciflora is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom in Durban voor waar dit in moerasagtige grasveld groei. Die plant was as uitgesterf beskou maar daar is onlangs 'n bevolking van agtien plante ontdek. Die bevolking word nie beskerm nie.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

pauciflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika