Kniphofia sarmentosa is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap. Dit spesie kom voor van Nieuwoudtville en die Hantamberg tot by die Klein Roggeveld- en Hexrivierberge.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

sarmentosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika