Kniphofia littoralis is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom voor van St. Lucia tot by Port Shepstone. Die voorkomsgebied van die spesie is 23 000 km² maar daar is slegs dertien sub populasies. Die plant het baie van sy habitat afgestaan aan stedelik ontwikkeling, bosbou en landbou aktiwiteite.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

littoralis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika