Trachyandra prolifera is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Trachyandra behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Nieuwoudtville voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 15 km². Die plant het 80% van sy habitat verloor aan graan produksie. Die bedreiging bestaan steeds.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

prolifera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika