Die o. 19-krieketwêreldbeker is ’n internasionale krieketkompetisie wat al om die twee jaar gehou word om die o. 19-krieketwêreldkampioen in EDIs te bepaal. Dié toernooi word deur die Internasionale Krieketraad (IKR) vir o. 19-spelers aangebied.
In die 17 kampioenskappe wat al aangebied is, het sewe lande reeds die titel ingepalm. Indië het al ’n rekord van ses keer gewen, gevolg deur Australië met vier titels en Pakistan met twee. Bangladesj, Engeland, Suid-Afrika en Wes-Indië het een titel elk ingepalm.
Die eerste toernooi is in 1988 in Australië aangebied en deur die gasheer gewen. Die mees onlangse toernooi is 2026 in Namibië en Zimbabwe gehou en deur Indië gewen.
Uitslae JaarGasheerland(e)EindstrydplekEindstrydWennerUitslagNaaswennerDeelnemende lande1988Adelaide-ovaal, Adelaide,Australië202/5 (45.5 boulbeurte)Australië wen met 5 paaltjiesTelkaart201 (49.3 boulbeurte)81998Wanderersstadion, Johannesburg,Suid-Afrika242/3 (46 boulbeurte)Engeland wen met 7 paaltjiesTelkaart241/6 (50 boulbeurte)162000Singalese Sportklub-krieketveld, Colombo,Sri Lanka180/4 (40.4 boulbeurte)Indië wen met 6 paaltjiesTelkaart178 (48.1 boulbeurte)162002Bert Sutcliffe-ovaal, Lincoln,Nieu-Seeland209/3 (45.1 boulbeurte)Australië wen met 7 paaltjiesTelkaart206/9 (50 boulbeurte)162004Bangabandhu Nasionale Stadion, Dhaka,Bangladesj230/9 (50 boulbeurte)Pakistan wen met 25 lopiesTelkaart205 (47.1 boulbeurte)162006R. Premadasa-stadion, Colombo,Sri Lanka109 (41.1 boulbeurte)Pakistan wen met 38 lopiesTelkaart71 (18.5 boulbeurte)162008Kinrara Akademie-ovaal, Puchong,Maleisië159 (45.4 boulbeurte)Indië wen met 12 lopies (D/L)Telkaart103/8 (25 boulbeurte)162010Bert Sutcliffe-ovaal, Lincoln,Nieu-Seeland207/9 (50 boulbeurte)Australië wen met 25 lopiesTelkaart182 (46.4 boulbeurte)162012Riverway-stadion, Townsville,Australië227/4 (47.4 boulbeurte)Indië wen met 6 paaltjiesTelkaart225/8 (50 boulbeurte)162014Doebai Internasionale Krieketstadion, Doebai,Verenigde Arabiese Emirate134/4 (42.1 boulbeurte)Suid-Afrika wen met 6 paaltjiesTelkaart131 (44.3 boulbeurte)162016Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka,Bangladesj146/5 (49.3 boulbeurte)Wes-Indië wen met 5 paaltjiesTelkaart145 (45.1 boulbeurte)162018Bay-ovaal, Mount Maunganui,Nieu-Seeland<small>220/2 (38.5 boulbeurte)Indië wen met 8 paaltjiesTelkaart<small>216 (47.2 boulbeurte)162020Senwespark, Potchefstroom,Suid-Afrika<small>170/7 (42.1 boulbeurte)Bangladesj wen met 3 paaltjies (DLS)Telkaart<small>177 (47.2 boulbeurte)162022Sir Vivian Richards-stadion, North Sound,Antigua en Barbuda<small>195/6 (47.4 boulbeurte)Indië wen met 4 paaltjiesTelkaart<small>189 (44.5 boulbeurte)162024Willowmoore-park, Benoni,Suid-Afrika<small>253/7 (50 boulbeurte)Australië wen met 79 lopiesTelkaart<small>174 (43.5 boulbeurte)162026Harare Sportklub, Harare,Zimbabwe<small>411/9 (50 boulbeurte)Indië wen met 100 lopiesTelkaart<small>311 (40.2 boulbeurte)16202816203020
Plateliga JaarGasheerland(e)EindstrydplekEindstrydWennerUitslagNaaswenner1988 Nie beslis nie1998Fochville245/4 (46.5 boulbeurte)Bangladesj wen met 6 paaltjiesTelkaart243/8 (50 boulbeurte)2000Kandy213 (49.4 boulbeurte)Suid-Afrika wen met 80 lopiesTelkaart133 (47.5 boulbeurte)2002Lincoln247/1 (50 boulbeurte)Zimbabwe wen met 137 lopiesTelkaart110 (35.4 boulbeurte)2004Fatullah257/9 (50 boulbeurte)Bangladesj wen met 8 lopiesTelkaart249 (49.3 boulbeurte)2006Colombo205/9 (49.4 boulbeurte)Nepal wen met 1 paaltjieTelkaart204 (49.2 boulbeurte)2008Kuala Lumpur78/3 (14.2 boulbeurte)Wes-Indië wen met 7 paaltjiesTelkaart74 (25.3 boulbeurte)2010Napier307/8 (50 boulbeurte)Bangladesj wen met 195 lopiesTelkaart112 (38.5 boulbeurte)2012Brisbane196/3 (39 boulbeurte)Sri Lanka wen met 7 paaltjiesTelkaart194/9 (50 boulbeurte)2014Aboe Dhabi223 (47 boulbeurte)Bangladesj wen met 77 lopiesTelkaart146/9 (50 boulbeurte)2016Cox's Bazar218/5 (46.5 boulbeurte)Afghanistan wen met 5 paaltjiesTelkaart216/9 (50 boulbeurte)2018Lincoln255/7 (49.4 boulbeurte)Sri Lanka wen met 3 paaltjiesTelkaart254/5 (50 boulbeurte)2020Benoni279/7 (50 boulbeurte)Engeland wen met 152 lopiesTelkaart127 (31 boulbeurte)2022Port of Spain128/2 (26 boulbeurte)Verenigde Arabiese Emirate wen met 8 paaltjiesTelkaart122 (45.3 boulbeurte)
Statistiek +Verklaring1steWenner2deNaaswenner3deDerde plekKKwalifiseer vir volgende toernooi§Span kwalifiseer vir toernooi, maar onttrek homself†Span kom nie in aanmerking vir toernooi nienGenoemde plek is tussen spanne gedeelGasheer
Span 1988 1998 2000 2002 2004 2006 2008 2010 2012 2014 2016 2018 2020 2022 2024 2026 Algeheel — — — — — — — 16de 10de 7de 9de 4de 7de 4de 13de 4de 9 1ste 4de 4de 1ste 10de 3de 6de 1ste 2de 4de § 2de 6de 3de 1ste 3de 15 — 9de 10de 11de 9de 5de 8ste 9de 7de 9de 3de 6de 1ste 8ste 6de 8ste 15 — — — — — — 15de — — — — — — — — — 1 — 13de — — — — — — — — — — — — — — 1 4de 1ste 6de 7de 4de 4de 5de 8ste 5de 3de 6de 7de 9de 2de 7de 2de 16 — — — — — — — — — — 16de — — — — — 1 — — — — — — — 14de — — — — — — — — 1 — 14de 12de — 11de 13de 13de 10de 12de — 13de 13de — 10de 8ste 11de 12 6de 5de 1ste 3de 3de 2de 1ste 6de 1ste 5de 2de 1ste 2de 1ste 2de 1ste 16 — — — — — — — — — — — — 16de — — 14de 2 — — — 15de 15de — — 11de — 15de 15de 12de 13de 15de — — 8 — 11de 13de 14de — — — — — — — 15de — — — — 4 — — — — — — 16de — — — — — — — — — 1 — 15de 15de 12de — 15de 11de — 16de 14de 7de 14de — — 15de — 10 — — 14de — — — — — — — — — — — — — 1 — — 8ste 10de 13de 9de 10de — 13de — 8ste — — — 11de — 8 7de 2de 7de 6de 8ste 10de 4de 7de 4de 10de 12de 8ste 4de § 10de 9de 15 — — — — — — — — — — — — 15de — — — 1 2de 7de 3de 5de 1ste 1ste 3de 2de 8ste 2de 5de 3de 3de 5de 3de 6de 16 — 16de — 16de 16de — 12de 12de 14de 16de — 16de — 15de — — 9 — 12de — 13de 12de 16de — — 11de 13de 14de — 12de 14de 14de 15de 11 5de 6de 2de 8ste 5de 6de 7de 4de 9de 8ste 4de 9de 10de 6de 9de 5de 16 † 3de 9de 2de 7de 11de 2de 5de 3de 1ste 11de 5de 8ste 7de 3de 10de 15 — — — — — — — — — — — — — — — 16de 1 — — — — 14de 14de — — — — — — — 13de — — 3 — — — — — — — — — 12de — — 14de 9de — — 3 — — — — — 12de — 15de — — — — — — 16de 13de 3 3de 10de 5de 4de 2de 8ste 9de 3de 6de 6de 1ste 10de 5de 11de 5de 7de 16 — 8ste 11de 9de 6de 7de 14de 13de 15de 11de 10de 11de 11de 12de 12de 12de 14 Ontbinde spanne — — 16de — — — — — — — — — — — — — 1 8ste — — — — — — — — — — — — — — — 1 Algeheel 8 16 16 16 16 16 16 16 16 16 16 16 16 16 16 16
Eerste deelnames JaarSpanne1988, , , , , , , 1998, , , , , , , , 2000, , 2002200420062008, 2010, 2012geen201420162018geen2020, 2022geen2024geen2026
Sien ook
o. 19-vrouekrieketwêreldbeker, vir vrouespelers Kampioenetrofee, vir EDI-krieket Krieketwêreldbeker, vir seniorspelers T20I-wêreldbeker, vir T20I-krieket Wêreldtoetskampioenskap, vir toetskrieket
Bronnelys
Eksterne skakels o. 19-krieketwêreldbeker – op die IKR se webwerf o. 19-krieketwêreldbeker – op ESPNcricinfo
Kategorie:Krieketwêreldbeker