Die anysblom (Trachyandra jacquiniana) is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Trachyandra behoort. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

jacquiniana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika