Trachyandra gracilenta is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Trachyandra behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord- en Wes-Kaap. Dit kom van die Biedouwvallei tot by Lokenburg voor. Dit groei op die suide van die Bokkeveld-eskarp op rotsagtige gebiede wat nie omgeploeg kan word nie, die plant is dus veilig. Die plant word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

gracilenta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika