Trachyandra esterhuysenae is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Trachyandra behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor van die Portervilleberge tot in die Kogelberg asook die Riviersonderendberge. Hier is daar vyf subpopulasies wat tans geen bedreiging het nie. Die plant word beskerm in die Kogelberg-natuurreservaat en die Hottentots-Holland-natuurreservaat. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
esterhuysenae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika