Die perskalkoentjie (Gladiolus venustus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika venustus