Samkhya (Sanskrit: साङ्ख्य) is een van die ses ortodokse skole van Indiese filosofie.Knut Jacobsen, Theory and Practice of Yoga, Motilal Banarsidass, , ble. 100-101"Samkhya", American Heritage Dictionary of the English Language, 5de uitg. (2011) Dit is die naaste aan die Yoga-skool van Hindoeïsme en het ander filosofiese skole beïnvloed.Roy Perrett, Indian Ethics: Classical traditions and contemporary challenges, Volume 1 (red. P. Bilimoria et al), Ashgate, , ble. 149-158

Die ander vyf ortodokse skole is Vedanta, Nyaya, Vaisheshika, Mimamsa en Yoga.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Hindoeïsme