Nyaya (Sanskrit: न्याय) is een van die ses ortodokse skole van Hindoeïsme. Die naam beteken letterlik "geregtigheid", "reëls", "metode" of "oordeel".Nyaya: Indian Philosophy Encyclopædia Britannica (2014)
Die ander vyf ortodokse skole is Vedanta, Samkhya, Vaisheshika, Mimamsa en Yoga.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hindoeïsme