Die jaar 1404 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 4de jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure Stigting van die Universiteit van Turyn. 17 Oktober – Pous Innocentius VII volg Pous Bonifatius IX op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk. 11 November – Pous Innocentius VII word gekroon.
Geboortes Junie – Murat II, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1451).
Sterftes 1 Oktober – Pous Bonifatius IX, die 203de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1356).
Kategorie:15de eeu