Die jaar 1412 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 12de jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure Mei - Die Verdrag van Bourges - Hendrik IV van Engeland kry van die hertoë van Berry, Bourbon en Orléans die erkenning dat Aquitaine Engelse gebied is. Poitou bly onder sy vors tot hy sterf en dan word dit ook Engels. The Hundred Years War: England and France at War C.1300-c.1450, Cambridge Medieval Textbooks, , Cambridge University Press, 1988, ,

Geboortes 6 Januarie – Johanna van Arkel, Frankryk se nasionale heldin, ook genoem die Jonkvrou van Orléans († 1431)

Sterftes 28 Oktober – Margrethe I, koningin van Denemarke, Noorweë en Swede (* 1353)

Verwysings

Kategorie:15de eeu