Watsonia aletroides is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom vanaf die Botrivier tot by Knysna en Uniondale. Die plant het 50% van sy habitat verloor as gevolg van landbou aktiwiteite.
Bronnekys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika aletroides