Beuran Hendricks (gebore 8 Junie 1990) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat vir die Kaapse Kobras speel. Hy is 'n linkerarm-mediumvinnige bouler wat sedert Maart 2014 vir die Suid-Afrikaanse krieketspan speel. Hy het onder meer tydens die T20I-wêreldbeker 2014 vir Suid-Afrika gespeel en is die broer van Reeza Hendricks, ook 'n Protea-krieketspeler.
Eksterne skakels Beuran Hendricks by ESPNcricinfo
Kategorie:Suid-Afrikaanse krieketspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense