Die R551 is 'n streeksroete wat die R553-streeksroete met die R42-provinsiale pad verbind. Die roete begin in Evaton waar dit van die R553 aftak en oos gaan. Dit maak 'n verspringende kruising van 740 m met die R82 in Meyerton en gaan dan deur Meyerton as Johan le Roux- en Verwoerdstrate en kruis beide die R42 en M61. Daarna kruis dit die R557 en eindig waar dit aansluit by R42, 17 km oos van Heidelberg.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport