Die R552 is 'n streeksroete in die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika. Dit verbind die R564-streeksroete vanaf Lanseria-lughawe met die R512 by Fourways.
Dit kruis die R114 en N14-nasionale pad. Dit is 'n kort streeksroete.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Bron Dept. Transport