Gebeure De eiland Naksos wil die Atheense Liga verlaat. Athene stuur sy vloot en dwing die bevolking tot oorgawe.
Geboortes Aspasia van Miletus, minnares van Perikles van Athene († c. 400 v.C) Mozi, Chinese filosoof († c. 390 v.C.) Sokrates, Atheense filosoof (benaderde datum) († 399 v.C.)
Sterftes Pausanias, Bevelvoerder (generaal) van Sparta gedurende die Grieks-Persiese oorloë.
Verwysings
-99