Gebeure Die beleëring van die stad Plataeae eindig in 'n oorwinning van Thebane. Athene verloor sy enigste bondgenoot in Boiotia.Beat the Drum Slowly, , eBookIt.com, 2013, , Die beleëring van Mytilene eindig in 'n oorwinning van die Atheners, wat die opstand op Lesbos onderdruk. In Corcyra breek 'n burgeroorlog uit. Die demokrate wil kiesreg vir alle mans, die oligarge wil dit beperkClassical Greece: 500-323 BC, Short Oxford History of Europe, OUP Oxford, 2000, , Gorgias besoek Athene as lid van 'n gesantskap uit Leontini, wat op Sisilië bedreig word deur Syracuse en sy demokrasie wil behou. Leontini ontvang 20 skepe van die Atheners. Gorgias and the New Sophistic Rhetoric, , SIU Press, 2002, ,
Geboortes Plato, 'n Griekse filosoof († 347 v.C.).
Sterftes
Verwysings
-92