Opsterland is 'n munisipaliteit in die provinsie Friesland in die noorde van Nederland. Beetsterzwaag is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Plekke Bakkeveen, Beetsterzwaag, Frieschepalen, Gorredijk, Hemrik, Jonkerslan, Langezwaag, Lippenhuizen, Luxwoude, Nij Beets, Olterterp, Siegerswoude, Terwispel, Tijnje, Ureterp en Wijnjewoude.

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf