Smallingerland is 'n munisipaliteit in die provinsie Friesland in die noorde van Nederland. Drachten is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Plekke Boornbergum, De Tike, De Veenhoop, De Wilgen, Drachten, Drachtstercompagnie, Goengahuizen, Houtigehage, Kortehemmen, Nijega, Opeinde, Oudega, Rottevalle en Smalle Ee.

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf