Noardeast-Fryslân is 'n munisipaliteit in die provinsie Friesland in die noorde van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 2019 deur die samevoeging van die munisipaliteite Dongeradeel, Ferwerderadiel en Kollumerland en Nieuwkruisland. Dokkum is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Noardeast-Fryslân lê aan die Waddesee.

Plekke Aalsum, Anjum, Augsbuurt, Blija, Bornwird, Brantgum, Burdaard, Burum, Dokkum, Ee, Engwierum, Ferwerd, Foudgum, Ginnum, Hallum, Hantum, Hantumeruitburen, Hantumhuizen, Hegebeintum, Hiaure, Holwerd, Jannum, Jislum, Jouswier, Kollum, Kollumerpomp, Kollumerzwaag, Lichtaard, Lioessens, Marrum, Metslawier, Moddergat, Morra, Munnekezijl, Nes, Niawier, Oosternijkerk, Oostmahorn, Oostrum, Oudwoude, Paesens, Raard, Reitsum, Ternaard, Triemen, Veenklooster, Waaxens, Wanswerd, Warfstermolen, Westergeest, Wetsens, Wierum en Zwagerbosch.

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf