Erica vestita is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Worcester tot by Riversdal voor.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

vestita Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika