Erica velatiflora is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Outenikwaberge voor. Daar is twee subpopulasies, ses kilometer uitmekaar en beide word bedreig deur bosbou bedrywighede en indringerplante soos die pinus-spesies.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

velatiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika