Erica uysii is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die De Hoop-natuurreservaat. Hier is daar een populasie van ongeveer 500 plante wat bedreig word deur die indringerplant, die rooikrans (Acacia cyclops).

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

uysii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika