Erica utriculosa is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by die Akkedisberg voor.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
utriculosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika