Erica tenuipes is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Franschhoek en Du Toitskloofberge voor. Die plant is vir dekades nog nie weer gesien nie, dit word as seldsaam beskou.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
tenuipes Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika