Erica tetrathecoides is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Garciapas in die Langeberg voor. Hier is daar een subpopulasie van 20 km² wat bedreig word deur die aanplant van plantasies en indringerplante.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
tetrathecoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika