Erica pilulifera is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op Tafelberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van minder as 4 km² en daar is vyf subpopulasies. Gedeeltes van die habitat word gebruik deur stappers en so is een subpopulasie feitlik uitgewis. Dit bly die plant se grootste bedreiging.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

pilulifera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika