Erica pilaarkopensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Pilaarkop in die Riviersonderendberge voor. Hier is die voorkomsgebied 20 km² en die plante kom een-een voor in rotsagtige gebiede wat dit van vuur beskerm. Die plant word as seldsaam beskou.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

pilaarkopensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika