Erica marlothii is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Sederberg, Koue Bokkeveld- en Hexrivierberge. Daar is vyf subpopulasies en die habitat is veilig.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

marlothii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika