Erica leucosiphon is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Witzenberg voor. Die plant groei in rotsskeure in groot rotse. Die aard van die plant se habitat verleen beskerming en die habitat is stabiel.
Die plant word as seldsaam beskou.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
leucosiphon Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika