Erica limnophila is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Du Toit's kloofberge en Wemmershoekberge voor. Hier is daar twee subpopulasies, 8 km uitmekaar en word nie bedreig nie. Die plant word as seldsaam beskou.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
limnophila Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika