Die Vhembe-distriksmunisipaliteit is een van 5 distriksmunisipaliteite in Limpopo. Die setel van die munisipaliteit is in Thohoyandou. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Vendasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC34.

Geografie Bure Die munisipaliteit word omring deur: Zimbabwe in die noorde Mopani (DC33) in die suide Capricorn (DC35) in die suidweste

Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking (2011)%Thulamela LIM343 381 696 29.58%Makhado LIM344 516 03139.56%Collins Chabane LIM345 328 636 25.48%Musina LIM341 68 359 5.38%

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.

TaalBevolking%Venda 860 116 67.16%Tsonga 317 850 24.82%Ander 27 248 2.13%Noord-Sotho 20 498 1.60%Afrikaans 16 818 1.31%Engels 13 615 1.06%Sotho 13 180 1.03%Ndebele 3 721 0.29%Swazi 2 588 0.03% Zoeloe 1 770 0.14%Gebaretaal 1 279 0.10%Tswana 1 269 0.10%Xhosa 738 0.06%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik703 226 54.31%Manlik591 496 45.69%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 1 271 709 98.22%Blank 14 599 1.13%Asiaties 5 267 0.41%Kleurling 1 833 0.14%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 138 819 11.57%05 - 09 168 212 14.02%10 - 14 172 151 14.35%15 - 19 158 249 13.19%20 - 24 112 396 9.37%25 - 29 86 070 7.17%30 - 34 66 722 5.56%35 - 39 61 542 5.13%40 - 44 50 114 4.18%45 - 49 39 894 3.32%50 - 54 30 735 2.56%55 - 59 21 051 1.75%60 - 64 20 919 1.74%65 - 69 22 289 1.86%70 - 74 22 201 1.85%75 - 79 11 353 0.95%80 - 84 10 429 0.87%85 - 89 3 682 0.31%90 - 94 1 880 0.16%95 - 99 750 0.06%100 plus 398 0.03%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 621 522 [51.80% van die totale bevolking] Totale stemme: 386 629 [32.22% van die totale bevolking] Stempersentasie: 62.21% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 348 768 90.21%DA 15 553 4.02%UDM 5 821 1.51%ACDP 4 687 1.21%PAC 2 875 0.74%NNP 2 098 0.54%Azapo 1 767 0.46%OD 916 0.24%VF+ 864 0.22%IVP 585 0.15%UCDP 469 0.12%NA 359 0.09%SOPA 336 0.09%PJC 301 0.08%EMSA 208 0.07%CDP 258 0.07%TOP 198 0.05%UF 191 0.05%KISS 129 0.03%NLP 92 0.02%MF 80 0.02% Totaal 386 629 100.00%

Verwysings

Bronne Vhembe-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika