Die Tankwarivier (ook Tanquarivier), 'n omaramba, is 'n boloop van die Olifantsrivier, Namakwaland.

Hierdie rivier ontspring by die Roggeveld-windplaas in die Klein-Roggeveldberge op 'n hoogte van 1 200 m bo seespieël. Daarna vloei dit noordweswaarts, deur die Tankwa Karoo Nasionale Park en by in die Oudebaaskraaldam. Op 110 km suid van Calvinia by Elandsvlei, , vloei die rivier op 'n hoogte van 271 m in die Doringrivier, 'n oostelike sytak van die Olifantsrivier. Die Tankwarivier het ‘n opvanggebied van nagenoeg 6 500 km².

Net stroomaf van hierdie samevloeiing, sluit die Tra-trarivier uit die weste by die Doringrivier aan. duimnael|links|Topografiese kaart van die rivier, sytakke en omgewing

Bronnelys Tankwa-Karoo & the Roggeveld escarpment. www.slingsbymaps.com

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap