thumb|Die Bandeirantes monument in São Paulo Die Bandeirantes was Brasiliaanse koloniale verkenners (letterlik vlagplanters) wat deelgeneem het aan die "Bandeiras" wat ontdekkingstogte en landbesetting (letterlik vlagplanting) in die Brasiliaanse binneland was. Deur hierdie vlagplantingsreise word die klein Portugese gebied, wat begrens was deur die gebied bepaal met die Verdrag van Tordesillas, uitgebrei tot rofweg die huidige Brasilië se grondgebied. Tydens hierdie ontdekkings- en veroweringstogte word ook die binneland se minerale rykdom ontdek, wat bydrae tot Portugal se rykdom in die 17de en 18de eeue.

Bronne Leme, Luís Gonzaga da Silva, "Genealogia Paulistana" (1903-1905) Leme, Pedro Taques de Almeida Paes, "Nobiliarquia Paulistana Histórica e Genealógica", Ed. São Paulo University (1980, São Paulo). Taunay, Afonso de E., "Relatos Sertanistas", Ed. São Paulo University (1981, São Paulo) * Taunay, Afonso de E., "História das Bandeiras Paulistas", Ed. Melhoramentos (São Paulo)

Eksterne skakels General History of the Paulista Bandeiras, by Afonso Taunay Memoirs to the history of the captaincy of São Vicente, autor Frei Gaspar da Madre de Deus

Kategorie:Geskiedenis van Brasilië