Erica halicacaba is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Kaapse Skiereiland aan die suidekant van Tafelberg. Die plant is seldsaam maar omrede dit in rotsskeure voorkom word dit nie bedreig deur veldbrande nie.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
halicacaba Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika