Erica heleogena is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Kaapse Skiereiland by die Klawervlei. Die plant se voorkomsgebied is kleiner as 1 km². Die habitat word bedreig deur 'n indringerplant, die Acacia saligna en ook moontlike verlies van die gebied as gevolg van 'n moontlike pompopgaarskema.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

heleogena Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika