Erica erinus is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom by Babilonstoring, Kleinrivierberge en die heuwels oos van Stanford. Die plant se habitat word bedreig deur indringerplante.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Nota Die outeur het 'n verskil van die binomiale name bespeur tussen SANBI Erica erina en Kew Science:Plant of the World Erica erinus, wat 'n ondersoek verg.
erinus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika