Erica eriophoros is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van die suide van die Sederberg tot by Gydoberg. Die plant se habitat word bedreig deur te hoë voorkoms van veldbrande.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
eriophoros Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika