Erica dispar is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf De Hoop tot by Mosselbaai voor. Die plant se habitat word bedreig deur onder andere indringerplante.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

dispar Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika