Erica diotiflora is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Riviersonderendberge naby Greyton op die suidelike hange voor. Daar was twee populasies en met 'n opname in 1995 was daar slegs een plant gevind by die een populasie en geen by die ander plek nie. Indringerplante is die grootste oorsaak van die populasie se krimping.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
diotiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika