Erica columnaris is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom by Pilaarkop in die Riviersonderendberge. Daar is een populasie van ongeveer 2 000 plante wat bedreig word deur die aanwas van dennebome.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

columnaris Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika