Erica chloroloma is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap en kom voor van Wilderness tot by die Groot-Visriviermonding. Daar is tans tussen tien en vyftien gefragmenteerde populasies en die habitat word voortdurend kleiner. Een rede is indringerplante.
Galery
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
chloroloma Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika